Jaco Jacobs

Stacks Image 21
Wat is slaaptyd sonder ’n lekker slaaptydstorie? Of wat van ’n prenteboek wat jou kleuter sal laat skater van die lag terwyl julle ’n afknyptydjie het om ’n storie saam te lees?

Hierdie pragtige geïllustreerde prenteboeke is perfek vir hardop voorlees.

Het jy geweet?

Moenie die melk vergeet nie is in 2021 met 'n ATKV-Woordveertjie bekroon.